Pauline Frederick

Pauline Frederick
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Pauline Beatrice Libbey
Geboorte (1883-08-12)12 Augustus 1883
Sterfte 19 September 1938 (op 55)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pauline Frederick (12 Augustus 1883 – 19 September 1938) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Slave Market (1917), Bonds of Love (1919), The Paliser Case (1920), en Self Defense (1932).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search